Kaap­se vlog­ger sê haar sê

Huisgenoot - - Inhould -

Ek het nog al­tyd baie te sê ge­had oor baie din­ge. Ek het ’n groot pas­sie vir dra­ma en om met men­se te kom­mu­ni­keer. In­sta­gram het my be­perk wat woord­tel­ling in my in­skry­wings be­tref, en ek kon nie my me­ning be­hoor­lik lug nie. Daar was so baie kwes­sies waar­oor ek wou praat, maar ek het nie die plat­form ge­had om dit te doen nie; dus het ek be­sluit om ’n YouTu­be-ka­naal te be­gin.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.