Duur­ste me­ta­le en e­del- d ste­ne

As jy ge­dink het die duur­ste i­tems ter wêreld is goud en ju­we­le, dink weer!

Huisgenoot - - Inhould -

BAIE men­se dink die waar­de­vol­ste stof op aar­de is goud. Maar al is dit in die top-15, is ’n he­le paar an­der duur­der, en van par­ty het jy dalk nog nie eens ge­hoor nie. Die i­tems is so duur om­dat dit skaars is of moei­lik om te ver­vaar­dig of ont­gin.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.