Aan­vaar me­kaar en hou op oor­deel op grond van kleur­ver­skil­le

Huisgenoot - - Gesels Saam - AN­TI-OOR­DEEL, BLOEMFONTEIN

ge­laats­kleur is baie lig en my man s’n baie don­ker. Dis nie iets wat ons ooit in ons ro­man­se of hu­we­lik ge­pla het nie. Wat my wel he­wig ont­stel, is hoe men­se ons soms in die o­pen­baar o­pen­lik en on­be­skof aan­staar.

Die erg­ste is in re­stau­ran­te. Ons is ’n lief­de­vol­le paar­tjie en hou dik­wels han­de vas ter­wyl ons aan ta­fel sit en gesels. Dan staar die men­se by die naas­te ta­fels na ons en be­spreek ons. Men­se moet hul­le by hul eie sa­ke be­paal en an­der se ruim­te re­spek­teer. Hier in Suid-A­fri­ka suk­kel tal­le men­se blyk­baar nog om trans­for­ma­sie en de­mo­kra­sie te aan­vaar. Vir hul­le gaan al­les nog om vel­kleur. Mat­te­us 7:1 stel dit dui­de­lik: Moe­nie oor­deel nie, so­dat oor julle nie ge­oor­deel word nie. Hou dus op om an­der te oor­deel. Wie oor­deel jou?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.