SMS’E

Huisgenoot - - Gesels Saam -

Ri­a­na Nel, jy lyk won­der­lik op die voor­blad en klink ewe won­der­lik

(‘Sy a­sem­pie, sy voe­te: vreug­de!’, 2 No­vem­ber). Baie ge­luk met die nuwe ba­ba. Jy maak die dag vol son­skyn met jou po­si­tie­we ge­dag­tes. Ge­niet jou ge­sin ter­deë! OUMA, KEMPTON PARK

Ek ver­skil van Ce­les­te oor die Kaap­se wa­ter­pro­bleem

(B­rie­we, 2 No­veber). Die op­los­sing is nie om uit­heem­se bo­me te ver­wy­der soos dik­wels al ge­beur het nie. Dit lei net tot e­ro­sie, wat weer die im­pak van groot droog­tes ver­er­ger. JOHAN

Kurt Dar­ren en Du­nay se kin­der­tjies lyk so prag­tig en ge­bor­ge

(Kar­na­val vir ’n kap­tein­tjie, 26 Ok­to­ber). Ver­geet maar van B­rit­tan­je se blou­bloed-bloed­jies. Kurt se twee het daar­die wow- fak­tor om ons eie glans­kin­ders te wees. LIZE

Ek wil van­dag ook soos so baie an­der vroue sê: #METOO

(So het mans ons ver­ne­der, 2 No­vem­ber). Jy was my oom en is steeds my oom. Ek het jou ver­trou, maar toe speel jy met my. Ek het nog nooit voor­heen daar­oor ge­praat nie. LESER, HAZYVIEW

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.