HOE HET ZIM­BAB­WE HIER BE­LAND?

Huisgenoot - - Nuus - (Blaai om)

ma­li­ge st­rug­gle­fi­gu­re in die le­ër en reg­bank. Dié ver­ag vir Gra­ce, wat weer die steun van jon­ger Za­nu-PF-le­de ge­niet.

In on­lang­se maan­de het sa­ke le­lik ge­raak. Op ’n Za­nu-PF-by­een­koms het M­nang­ag­wa glo ver­gif­te room­ys af­koms­tig van Gra­ce se sui­wel­plaas ge­ëet. Die pre­si­dents­vrou het die be­we­rings ont­ken. Maar sy het ein­de­lik haar man teen M­nang­ag­wa ge­draai. Sy ver­wys na hom as ’n “slang wie se kop ver­bry­sel moet word”. Vroeg in No­vem­ber, toe Mu­ga­be vir M­nang­ag­wa af­dank, was daar ge­rug­te Gra­ce sou hom ver­vang.

Maar soos ’n wa­re kro­ko­dil het M­nang­ag­wa net ge­wag vir die reg­te tyd om toe te slaan. Hy het glo die af­ge­lo­pe jaar met mi­li­tê­re lei­ers ge­kon­kel om die Mu­ga­bes uit te werk. Dae voor die staats­greep is die weer­mag­hoof, genl. Con­stan­ti­no C­hi­wen­ga, na Bei­jing, C­hi­na. Ont­le­ders meen C­hi­wen­ga was daar om die C­hi­ne­se, ’n al­ler­be­lang­ri­ke g Zim- bab­wie­se on­der­steu­ner, se se­ën ën te vra.

Daar is ook be­spie­gel dat M­nang­ag­wa nang­ag­wa die Suid-A­fri­kaan­se re­ge­ring voor­af in­ge­lig het ter­wyl hy hier was.

S­te­pha­nie Wol­ters, hoof van vre­de-en­se­ku­ri­teit­stu­dies aan die In­s­ti­tuut vir Se­ku­ri­teit­stu­dies (ISS) in P­re­to­ria, sê die mi­li­tê­re in­gry­ping was nie ’n al­ge­he­le ver­ras­sing nie. Die A­fri­ka-u­nie en die SAOG, waar­van pres. Ja­cob Zu­ma tans voor­sit­ter is, se be­leid is om geen re­ge­ring te er­ken wat deur ’n staats­greep aan die be­wind kom nie.

Tog was al­bei or­ga­ni­sa­sies se re­ak­sie op die ge­beu­re in Zim­bab­we ge­demp. Ro­bert Mu­ga­be het sy land na be­vry­ding ge­lei, en toe hy ná on­af­hank­lik­wor­ding van B­rit­tan­je in 1980 pre­si­dent word, was hy die held van die wê­reld. Maar teen die laat 1990’s, 0’s, ter­wyl hy ge­na­de­loos aan die mag g vas­ge­klou s­ge­kloug en sy teen­stan- ders­uit­ge­wis ders uit­ge­wis het het, was­dit­dui­de­lik was dit dui­de­lik hy­was hy was die kluts kwyt.

Wan­ho­pig om die steun te­rug te wen het hy die so­ge­naam­de oor­logs­ve­te­ra­ne op wit boe­re en op­po­si­sie­on­der­steu­ners los­ge­laat. Pla­se is af­ge­neem om glo aan Zim­bab­wie­se ge­sin­ne oor­han­dig te word – maar eers het Mu­ga­be se bond­ge­no­te hul­self aan die bes­te pla­se ge­help.

Die “grond­her­vor­mings­plan” het mis­luk, die land se uit­voer­be­dryf is ver­nie­tig en die e­ko­no­mie aan flar­de ge­laat. Gou was meer as 90% van die be­vol­king werk­loos en die land het met ’n ver­stom­men­de hi­per­in­fla­sie van so­wat 500 bil­joen per­sent ge­sit.

In 2005 het A­me­ri­ka vir Zim­bab­we “’n ves­ting van ti­ran­nie” ge­noem en ’n paar jaar la­ter het ko­nin­gin E­li­za­beth Mu­ga­be van sy e­re­rid­der­skap ge­stroop.

Maar Mu­ga­be het

LINKS:NKS: LIN Die voor­ma­li­ge ad ad­junk­pre­si­dentd­junk­pre­si­dent Em­mer-Em­mer­so so­non M­nang­ag­wa wys sy loj lo­ja­li­tei­tja­li­teit teen­oor Mu­ga­be by byy dié se ver­jaar­dag-ver­jaar­dag­vie vie­ring­se­rings ver­le­de jaar. RE REGS:EGS: Na­dat M­nang­ag­wa afg af­ge­dank­ge­dank is, het hy met ge genl.enl. Con­stan­ti­no Ch C­hi­wen­ga­hi­wen­ga saam-saam­ge ge­spa­ne­span om die sta staats­greep­aats­greep uit te voer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.