DENIM

Huisgenoot - - Mode -

Taan­kleu­ri­ge by­kom­stig­he­de lyk goed by ’n wit uit­rus­ting. Top deur Le­gend R219, Ma­kro. Romp R320, Ex­act. De­nim­baad­jie deur Le­vi’s R999 en san­da­le deur Miss Black R559, S­pree.co.za. Oor­bel­le R199,50 en hand­sak R559,50, Co­let­te by Co­let­te Hay­man.

Blok­hak­san­da­le en ’n ou­tyd­se hand­sak gee daar­die iets ek­stra. ’n Ge­bor­duur­de bloes laat ’n de­nimuit­rus­ting vrou­li­ker lyk. (Blaai om)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.