STAP 4

Huisgenoot - - Sko Skoonheid -

SOFAPOKKEL is ie­mand wat haar le­we op ’n rus­bank ver­wyl en so­doen­de ’n klomp op­win­ding mis­loop. As jy jonk en ge­sond is, soos Il­ze van R­hy­ne, het jy geen ver­sko­ning nie. Maar wat is dan no­dig om ’n prag­ti­ge en­kel­lo­pen­de vrou van haar rus­bank te be­vry so­dat sy ’n ak­tie­we le­we kan be­gin lei? ’n Op­win­din­de nu­we voor­koms kan ’n uit­ste­ken­de be­gin­punt wees.

Wend si­li­koon­se­rum aan om die ha­re glad te hou en ek­stra glans te gee. Vryf net ’n en­ke­le drup­pel­tjie deur jou droë ha­re en rang­skik jou styl. Ie­mand met ’n vol­ler fi­guur lyk be­ter in sag­te, vloei­en­de style wat die kur­wes be­klem­toon, ver­dui­de­lik die mo­des­ti­lis Su­net Ver­maak.

’n Vol bors­maat ver­toon be­ter met ’n lae hals­lyn. Op kan­toor is vier vin­gers bo die buus­te­lyn aan­vaar­baar. ’n Hoë nek­lyn soos ’n rol­hals kan ’n vol bors­maat uit pro­por­sie laat lyk.

Ie­mand met ’n drie­hoek-fi­guur­vorm moet lie­wer ef­fe­kleu­ri­ge, don­ker broe­ke of rom­pe dra met lig­te en be­druk­te pa­tro­ne in ’n bloes of baad­jie.

Pa­tro­ne kan baie fi­guur­fou­te ver­doe­sel, maar hoe gro­ter die pa­troon, hoe gro­ter gaan jou lyf lyk. Hou by ’n pa­troon so groot soos jou hand­palm.

(24), ADMINISTRATEUR, SOUTHDALE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.