6

Huisgenoot - - Raad -

Moe­dig jou kin­ders aan om ’n reis­dag­boek te hou en aan te te­ken wat hul­le ge­sien het. Kry vir die klein­tjies ’n boek, en laat hul­le die din­ge wat hul­le el­ke dag ge­niet het, te­ken en ly­sies daar­van maak. Hou ou­er kin­ders be­sig met ’n weg­gooi­ka­me­ra. Die taak om kos­ba­re oom­blik­ke ty­dens die reis vas te vang sal ver­ve­ling voor­kom en hul­le ver­ras jou dalk met prag­fo­to’s.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.