M-NET

Huisgenoot - - Raad -

HONEY 3: DARE TO DANCE

Dans. ’n A­me­ri­kaan­se stu­dent wat in Kaap­stad stu­deer, word ge­skors om­dat sy nie haar u­ni­ver­si­teits­geld kan be­taal nie. Sy be­sluit om haar oor­le­de ma te eer deur haar guns­te­ling­ver­hoog­pro­duk­sie, Ro­meo and Ju­liet, in ’n hip-hop-mu­siek­spel te om­skep. Sy doen dit met die hulp van haar dan­ser-kê­rel. Cas­sie Ven­tu­ra (fo­to) en Ken­ny Wor­mald. WOENS­DAG 6 DE­SEM­BER 08:00 2016, 97 MIN, O13

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.