SAKPAS KRUIEPESTO MET TA­MA­TIE-UITPAKSLAAI

Huisgenoot - - Kos -

GE­NOEG VIR 4 MEN­SE (AS VOOR- OF BYGEREG)

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak: 5 min.

PES­TO

80 ml ( k) son­ne­blom­pit­te

10 g pie­ter­sie­lie

10 g ro­ket­bla­re

2 knof­fel­hui­sies, ge­kneus

60 ml (¼ k) har­de Ita

li­aan­se kaas, op­si­o­neel

125 ml (½ k) o­lyf­o­lie

15-30 ml (1-2 e) suur

le­moen­sap sout en pe­per

VIR VOORSIT

650-700 g ver­skeie

ta­ma­ties ’n hand vol vars ba­si­lie

150 g moz­za­rel­lasky­we

30 ml (2 e) o­lyf­o­lie

1 Pes­to Roos­ter die son­ne­blom­pit­te in ’n droë pan tot lig­bruin. Skep uit en laat af­koel.

2 Plaas die pit­te saam met die pie­ter­sie­lie, ro­ket, knof­fel en op­si­o­ne­le kaas in die bak van ’n voed­sel­ver­wer­ker. Pols tot grof­ge­maal.

3 Hou die ver­wer­ker aan en giet die o­lie sta­dig by. Geur met die sap, sout en pe­per.

4 Vir voorsit Pak die ta­ma­ties, ba­si­lie en kaas uit op ’n mooi bak, be­druip met die o­lyf­o­lie en skep die pes­to oor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.