LIP­PE LIPKWASSIE

Huisgenoot - - Skoonheid - Mac Lip Brush R310

Lip­kwas­te maak dit mak­lik om die lip­pe te om­lyn of twee kleu­re vir ’n om­bré-ef­fek te ver­meng.

Wend jou ge­wens­te lip­pro­duk aan die lip­kwas aan en om­lyn dan sta­dig jou lip­pe met die kwas. Wan­neer jy klaar is, wend nog lip­pro­duk aan die kwas aan en kleur die bui­te­lyn met kort ha­le in.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.