KABUKI-KWAS

Huisgenoot - - Skoonheid -

Die kabuki-kwas is ont­werp om poei­er e­ga­lig oor jou ge­sig te ver­sprei. Dit kan vir deur­sky­nen­de, saam­ge­pers­te en los poei­er ge­bruik word. Moet dit nie vir blos­ser ge­bruik nie, want dit kan meer pro­duk aan­sit as wat no­dig is.

Vir los poei­er, doop die kwas in die poei­er en tik dit teen die rand van die hou­er om van oor­tol­li­ge pro­duk ont­slae te raak. Be­weeg die kwas sag­kens oor die ge­sig. Vir saam­ge­pers­te poei­er, vryf die kwas oor die poei­er, wend dit aan die ge­sig aan, en her­haal in­dien no­dig. Deur­sky­nen­de poei­er kan los of saam­ge­pers wees; dus sal een van die twee stap­pe van toe­pas­sing wees.

Bour­jois Kabuki Brush R129,99

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.