STIPPELKWAS

Huisgenoot - - Skoonheid -

Die stippelkwas stel jou in staat om jou on­der­laag of room­blos­ser lig­gies en e­ga­lig aan te wend. Die kwas kan jou vel dou­vars laat lyk. Jy moe­nie die stippelkwas vir swaar on­der­laag­aan­wen­ding ge­bruik nie, maar jy kan dit wel ge­bruik om room­blos­ser lig­gies oor swaar on­der­laag aan te wend.

Gooi ’n paar drup­pels on­der­laag op die punt van die kwas en wend dit in lig­te sir­kel­be­we­gings oor jou ge­sig aan. Her­haal die stap­pe tot klaar.

Bo­dyo­grap­hy S­tip­pling Brush R221

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.