HOEKIG

Huisgenoot - - Skoonheid -

Die spons help jou om kon­toe­re op jou ge­sig te skep.

As jy al­bei kan­te ge­bruik, be­gin on­der­laag met die kwas aan­wend. Tik dan die spons oor jou ge­sig met of son­der nog on­der­laag (dit sal af­hang van hoe­veel be­dek­king jy wil hê). Ont­hou, as jy die spons klam maak, sal dit nie on­no­dig van jou on­der­laag ab­sor­beer nie.

S­tu­dio Ba­si­cs Du­al Si­ded Foun­da­ti­on Brush & S­pon­ge R119,95

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.