Ses wen­ke vir ge­son­der kos­keu­ses

Die groot eet is ver­by; nou is dit tyd vir briek aan­draai, om te let op wat jy eet en ge­son­der kos­keu­ses te maak

Huisgenoot - - Inhoud - Deur CAR­MEN NIE­HAUS Fo­to’s: MISHA JORDAAN

JY WORD so ge­bom­bar­deer met in­lig­ting oor hoe jy ge­sond moet eet dat jy nie meer se­ker is wat reg en ver­keerd is nie. Ons het die he­le saak ver­een­vou­dig en gee jou ses rig­ly­ne wat jy en jou men­se kan volg vir ’n ge­son­de eet­plan. By elk is ’n mak­li­ke re­sep wat jy kan volg om in 2018 ge­son­der maar steeds heer­lik te eet. Die ses rig­ly­ne kom van ken­ners van plant­ge­ba­seer­de kos by wie ek gaan kers op­steek het. Hul­le is No­rah Hud­son van Ell269 Plant Ba­sed Foods op Her­ma­nus en Ma­ri­na E­vans en Cor­né Jooste van Plant Ba­sed He­alth SA.

BRUINRYS-QUINOASLAAI 1

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.