SWAN­GER IN MA­TRIEK: ‘DIS NIE DIE EIN­DE NIE’

S­hi­lo­ah Fra­ser en P­hi­lip Com­brinck was ver­heug om in hul ma­triek­jaar ou­ers te word – en jul­le deel in hul trots en op­ge­won­den­heid

Huisgenoot - - Gesels Saam -

Ek is trots op jou. Tel jou kop op en kyk die le­we vier­kant in die oë.

Moe­nie jou dro­me prys­gee nie. Dan­kie dat jy jou sto­rie wou deel. Ek hou duim vas. – LIZETTE MYBURGH

Voor­spoed! Jy hoef nie jou dro­me op­sy te skuif om­dat jy ’n ba­ba het nie.

Die le­we lê oop voor jou. Jy kan by die lug­mag aan­sluit. Al­les wat goed is vir jul­le twee. – AMANDA VAN NIE­KERK

Ek was swan­ger toe ek in 1984 op 18 jaar ma­triek skryf.

Men­se kan hul­le oor er­ger din­ge ver­knies. Ek was nie vir een oom­blik spyt nie. Hou jou kop om­hoog. – HETTIE OTTO

Ge­luk met die ba­ba!

Jy gaan nog ’n moei­li­ke pad stap, maar el­ke tree is die moei­te werd. Staan op en stap ver­der. Ons jong ma’s staan saam. Ge­niet jou bon­del lief­de. – C­HAR­LI­ZE MEIN­TJES

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.