S­te­ve Hof­meyr kom tot sy seun Ar­mand se red­ding ná on­ge­luk op pad na kon­sert

Huisgenoot - - Gesels Saam -

Dis mos wat ’n mens vir jou kind moet doen; help as hy in die knyp is, maak nie saak waar of wan­neer nie. Mooi so, S­te­ve. Jy is ’n goeie pa en ’n voor­beeld vir so baie an­der ou­ers. – HE­LEN PALMER S­te­ve, men­se het baie te sê oor jou ver­hou­dings­le­we en kin­ders, maar as jy so vir hul­le sorg, kry jy ’n reg­mer­kie. Bly tog net weg van die po­li­tiek; hou by sing en ge­sels­pro­gram­me. – BLACKIE SWART

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.