TV-boer Hen­nie oor sy vrou: ‘Ja­co­bu wou nog net drie keer weg­loop’

Huisgenoot - - Gesels Saam -

Hen­nie, ons het jou grap­pie oor Ja­co­bu se weg­lo­pe­ry ge­niet, maar ons weet sy sal nooit. Sy is dui­de­lik te lief vir jou. Jul­le is prag­tig saam. Ek is so bly din­ge het uit­ge­werk vir jul­le. – SARA VICTOR LOUW Wat­ter twee prag­ti­ge men­se is jul­le nie! En jul­le is so ’n mooi paartjie. Ja, wat moet wees, sal wees. Ek wens jul­le net baie lief­de en ’n lang en ge­luk­ki­ge toe­koms saam toe. – FE­LI­CI­TY FERNS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.