DIE STRALER

Huisgenoot - - Nuus -

Nie net Jooste en sy ge­lief­des moet die rie­me nou dun­ner sny nie; S­tein­hoff moes ná die plet­ter­lan­ding van sy aan­deel­prys hul ba­tes be­gin her­sien.

Die maat­skap­py se luukse pri­vaat Gulf­stre­am G550-straler is nou te koop om S­tein­hoff se skuld te help delg. Die straler is glo in 2016 vir so­wat R300 mil­joen ge­ad­ver­teer en S­tein­hoff het dit in A­pril 2017 be­gin ge­bruik. Markus het glo ge­reeld daar­mee rond­ge­rits, soms na be­we­ring met Ber­di­ne aan sy sy.

S­tein­hoff be­sit ook ’n klei­ner straler, ’n Ha­w­ker 800, waar­in Ber­di­ne ook al ge­vlieg het, be­rig Rap­port.

S­tein­hoff het ook so­wat R4,7 bil­joen se PSG-aan­de­le ver­koop in ’n po­ging om o­pe­ra­si­o­ne­le on­kos­te te dek, al­dus Fin24.

R300 m.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.