DIE WYNLANDGOED: STEEDS ON­DER HUL BE­STUUR?

Huisgenoot - - Nuus -

Die sa­ke­mag­naat Chris­to Wie­se, wat Markus in De­sem­ber as voor­sit­ter van S­tein­hoff ver­vang maar kort daar­na ook be­dank het, het die S­tel­len­bos­se wynlandgoed Lan­ze­rac in 2012 aan ’n B­rit­se eg­paar, Mal­colm en Pau­la King, ver­koop.

S­te­fan Pot­gie­ter is saam met hul­le ’n di­rek­teur van die land­goed en ho­tel. S­tein­hoff Pro­per­ties is kort daar­na aan­ge­stel om dit te be­stuur, maar dit is on­dui­de­lik of dit steeds die ge­val is.

“Ons kan nie in dié op­sig help nie,” het ’n woord­voer­der in Lan­ze­rac se be­mar­kings­af­de­ling by na­vraag ge­sê en af­ge­lui.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.