SIMP­TO­ME EN BE­HAN­DE­LING

Huisgenoot - - Nuus -

Ly­ers er­vaar dik­wels simp­to­me soos di­ar­ree, naar­heid, al­ge­me­ne lig­gaams­pyn, koors, bra­king en voel swak. An­der simp­to­me is hoof­pyn, ’n sty­we nek, ver­war­ring, hul­le raak van ba­lans af en kry stuip­trek­kings.

As dit nie be­han­del word nie, kan dit tot sep­ti­se­mie, of­te­wel ’n bloe­din­fek­sie, lei. Dit kan ook me­nin­gi­tis (har­sing- en rug­murg­vlies­ont­ste­king) en en­se­fa­li­tis (har­sing­ont­ste­king) ver­oor­saak: brein­in­fek­sies wat do­de­lik is of erns­ti­ge ge­stremd­he­de tot ge­volg het.

E­nig­ie­mand wat die simp­to­me er­vaar, moet me­die­se hulp kry.

“Moe­ni­ee­n­ie aan­neem jy het ‘so­mer-so­mer­griep’ e­nen byy die huis sit tot jy be­ter voel nie,”e,” maan Aa­ron Mot­so­a­le­di, die mi­nis­ter­nis­ter van gge­sond­heid.

Wan­neer­neer dit gge­di­ag­no­seerg is, is dit een­vou­di­gen­vou­digg om te be­han­del.

“Dit word met ’n an­ti­bi­o­ti­kum,tikum, Am­pi­cil­lin, be­han­del­del wat by el­ke ge­sond­heids­in­stel­lingd­heids­in­stel­lingg land­wydyyd be­skik­baar is,” sê die hoof­of van die na­si­o­na­le in­si­tuutt vir oor­draag­ba­reg siek­tes,s, dr. Ju­no T­ho­mas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.