WIE LOOP DIE GROOT­STE GE­VAAR?

Huisgenoot - - Nuus -

So­wat Sow 40% van die sterf­ge­val­le tot dus­ver was ba­bas jon­ger jon as vier we­ke. Dit is om­dat swan­ger vroue mak­li­ker vat­baar v is vir lis­te­ri­o­se wan­neer hul­le be­smet­te kos ge­ëet g het en dit dan aan hul ba­bas oor­dra. Vol­gens die mi­kro­bi­o­loog dr. Lu­cia A­ne­lich er­vaar die vroue dalk net griep­simp­to­me. Maar wan­neer hul on­ge­bo­re ba­ba aan­ge­tas word, kan dit tot ’n mis­kraam, vroeg- v of dood­ge­boor­te lei. By aan­ge­tas­te ba­bas wat wel w oor­leef, kan moont­lik la­ter kom­pli­ka­sies soos me­nin­gi­tis m in­tree. Men­se met ’n ver­swak­te im­muuns­te stel­sel, on­der meer be­jaar­des en men­se met MIV of kan­ker, kank is ook in die be­son­der in ge­vaar. Dit kan ook di­a­be­te of men­men­se met chro­nie­se nier- of le­wer­siek­tes aan­tas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.