PRYSE

Huisgenoot - - Nuus -

1 Op Vry­dag 30 Maart 2018 word die naam van een groot wen­ner be­kend­ge­maak. Dié ge­luk­ki­ge mens wen die braai vir 21 men­se met al die ge­noem­de gas­te wat jou by jou eie huis kom be­derf.

2 El­ke week kan een deel­ne­mer ook R2 000 los­slaan. Hier­die na­me word tus­sen­deur be­kend­ge­maak. Jy kan so­veel ke­re in­skryf as wat jy wil. Die kom­pe­ti­sie duur van 12 Ja­nu­a­rie tot 26 Maart.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.