F­RIK & PIET

Huisgenoot - - Nuus -

F­rik Oost­hui­zen

“Die bes­te braai? Ek was op my eie in die K­gala­ga­di en het ’n lam­staan­rib ge­braai. Dit was vir my die lek­ker­ste. Naas­bes­te? Ver­le­de jaar in Zim­bab­we langs die Na­ma­poe­le. Ek en ’n paar bud­dies het by die Zam­be­zi-ri­vier ge­kui­er. Ek het ’n vark­blad ge­braai, ge­rook en in ’n potjie ge­kook.”

Piet Ma­rais

“My guns­te­ling­braai was op my eie op T­re­kos­kraal met baie min toe­rus­ting en ’n mos­sel­pot langs die see. Ek is maar ’n plat-op-die-aar­de ou en braai ge­reeld so op my eie. As ek nou vir meer men­se moet braai, sou dit ’n spit­braai wees.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.