HEU­WELS FAN­TAS­TIES

Huisgenoot - - Nuus -

Pier­re G­reeff en Hun­ter Ken­ne­dy

Pier­re ont­hou nog die braai wat hy die mees­te ge­niet het: “Ek en ’n paar pel­le het langs die Oran­je­ri­vier on­der ’n do­ring­boom ge­braai. Daar was lan­de­rye langs ons en ons het som­mer net daar aar­tap­pels uit­ge­gra­we. Ons het dit toe on­der die grond be­gra­we, ko­le daar­oor ge­pak en so ge­braai.

“My droom­braai sou se­ker­lik langs die Vic­to­ri­a­wa­ter­val wees, met ’n lam­s­tjop­pie wat met sout en pe­per ge­geur is en ’n braai­brood­jie daar­by. Goeie ge­sel­skap en lek­ker mu­siek is na­tuur­lik on­on­der­han­del­baar. Ag, ek moet sê: ’n Braai is nie som­mer vir my sleg nie.’’

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.