5 BE­PERK SUI­KER

Huisgenoot - - Kos -

Al­mal weet ’n mens kan sui­ker be­perk deur by­voor­beeld koel­drank, lek­kers en fyn­ge­bak te ver­my, maar let ver­al ook op die by­ge­voeg­de sui­kers s by so- so ge­naam­de ge­son­der er pro­duk­te soos jo­gurt (kies eer­der die na­tuur­li­ke soort), t), muf­fins, ont­byt­graan en e­ner­gie­sta­fies – selfs ge­geur­de eur­de wa­ter of ys­tee. Kies dus eer­der pro­duk­te son­der er sui­ker of waar sui­ker na­der aan an die ein­de van die be­stand- nd­de­le­lys ge­noem word. Sui­ker in vrug­te is nie so ’n groot pro­bleem nie, want dis in ’n na­tuur­li­ke vorm en be­vat ook ek­stra ve­sel, wat die ef­fek van die sui­ker op in­su­lien­vlak- - ke teen­werk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.