6 VER­MIN­DER JOU SOUTINNAME

Huisgenoot - - Kos -

Nes sui­ker, eet ons te veel sout. Geprosesseerde kos, tjips, kits­kos en weg­neem­e­tes be­vat veel meer sout as tuis­ge­maak­te kos. Deur eer­der self te kook of jou eie knab­bel­kos te maak ver­min­der jy al jou soutinname. Ge­bruik spe­se­rye en kruie eer­der as sout om smaak te ver­leen aan knab­bel­kos; sprin­kel by­voor­beeld pa­pri­ka, roos­ma­ryn of tie­mie oor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.