GOOI DIT WEG

Huisgenoot - - Skoonheid -

Gooi dit weg wan­neer: die ha­re be­gin uit­val; die ha­re styf is wan­neer jy gri­me­ring aan­wend;

jou vel ’n ir­ri­ta­sie be­gin ont­wik­kel (ge­bruik ’n an­der hulp­mid­del, soos ’n spons, om uit te vind of dit jou gri­me­ring of kwas is wat die ir­ri­ta­sie ver­oor­saak); of

die ha­re ge­buig is en nie meer gri­me­ring be­hoor­lik aan­wend nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.