DAG­STAP­PE WAT WIL­LIE VOOR­STEL

Huisgenoot - - Raad -

Sil­wer­myn, Ta­fel­berg- Na­si­o­na­le Park. Prag­ti­ge uit­sig­te, fyn­bos, piek­niek­plek­ke.

Tie­ties­baai na Swart­riet. S­tran­de, kusfyn­bos. Stap dit ver­al in die len­te­blom­me­tyd.

Boes­mans­kloof, G­rey­ton en M­cG­re­gor. S­wem in diep berg­poe­le.

Hogs­back-stap­roe­tes. In­heem­se woud, wa­ter­val­le, be­roem­de Groot Boom.

Wil­de­kus se Pon­do-stap­roe­te na­by M­botyi Ri­ver Lod­ge. Stap langs die see,

Um­tam­vu­na-na­tuur­re­ser­vaat, Port Ed­ward. Boom­ryk, wa­ter­val­le, braai­plek­ke, toi­let­te.

V­re­de­fort-me­te­o­riet-stap­roe­te. U­nes­co­wê­reld­er­fe­nis­ge­bied, s­wem in die Vaal.

Ama Poot Poot-stap­roe­te, Dull­stroom. Sien wild en vang fo­rel langs die pad.

Krans­berg-na­tuur­roe­tes, T­ha­ba­zim­bi. ’n Pa­ra­dys vir vo­ël­ky­kers.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.