Huisgenoot

STEENBOK

-

21 DES – 20 JAN Dinge is vandeeswee­k aan die gebeur op kantoor en dis so reg in die kraal van ’n ambisieuse, hardwerken­de Steenbok. Dis ’n week om op jou beroepsdoe­lwitte te fokus, jou werkrooste­r na te kom en vordering met jou werklading te maak. Maar om verveling te voorkom, moet jy genoeg tyd laat om ander stimuleren­de en ontspannin­gsaktiwite­ite te geniet. GELUKKIGE NOMMERS 4, 6, 1, 26, 35, 51

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa