Huisgenoot

VISSE

-

19 FEB – 20 MRT As jy ’n tipiese Vis is, is jy waarskynli­k iemand wat nie daarvan hou om enigsins ingehok of vasgepen te voel nie. Vandeeswee­k het jy dalk nie ’n keuse nie. Of dit huistakies is wat jou vryheid inperk of beroeps- of gesinsvera­ntwoordeli­khede wat jou strem, jy moet dalk jou vryheid om te doen wat jy wil, opoffer en jouself daaraan toewy om reëls te volg. GELUKKIGE NOMMERS 34, 25, 34, 18, 42, 39

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa