Huisgenoot

BUL

-

20 APR – 20 MEI Die Son se reis deur jou geldhorosk­oop vir vanjaar staan einde se kant toe, wat kan beteken jou grootste prioriteit vandeeswee­k is om jou kontantvlo­ei te verseker. Gryp die geleenthei­d aan wat die beveiligin­g van jou finansies betref. Of jy ’n spaarreken­ing wil oopmaak, ’n ekstra belegging wil maak of ’n nuwe begroting wil opstel, wees proaktief en kry die bal aan die rol. GELUKKIGE NOMMERS 25, 31, 22, 51, 17, 45

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa