Huisgenoot

matrikulan­t aan die Hoër Meisieskoo­l Bloemhof op Stellenbos­ch

-

Die samelewing stel deesdae te hoë eise aan tieners, meen Ané. “Ons kurrikulum is propvol werk, terwyl van ons verwag word om op die sportveld of verhoog te presteer. Tieners sukkel met tydsbestuu­r en prioritise­ring.” Gelukkig verstaan haar ouers haar doelwitte en sien hulle dat “ek my uiterse bes in alles doen. Dit help my besef nie alles in die lewe gaan oor prestasie nie; werketiek is ook belangrik.” En haar raad aan medetiener­s? “Wees net jouself.” Ané wil ná haar matriekjaa­r in die regte studeer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa