Huisgenoot

Die aktrise Kim Cloete verlaat Binnelande­rs met ’n poets

-

Hoeveel hoofkarakt­ers gaan nog “verdwyn”? Dit is darem ’n vreemde wending vir ’n sepie. Eers was dit Jana wat weggeraak het, toe Pippa en nou Bronwyn. Hoekom so? LOUISE MEYER Bring Elise tog net terug, asseblief. Haar geskinder het darem so ’n bietjie oemf in die storie gesit. Dalk sou Liebenberg vir Pippa die smartvraat kon reggekry het. ANSIE ACKERMAN CATO

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa