Huisgenoot

Die pragtige Bolandse nooi Tamaryn Green is die nuwe Mej. SA

-

Baie geluk aan Tamaryn. Sy het dit verdien om te wen. Boonop is sy statig en straal soveel selfvertro­ue uit. Ons het die skouspel en kroningspl­egtigheid terdeë geniet. MARTIE SCHOEMAN Ek het van die begin af geglo sy sou wen. Sy was sommer uit die staanspoor die groot gunsteling. Sy is nie net beeldskoon nie; sy is intelligen­t daarby. Baie geluk aan haar. ELIZE VAN ROOYEN

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa