Huisgenoot

E.TV

-

THE AMAZING SPIDER-MAN 2

Aksie. Peter Parker raak gewoond aan sy rol as superheld. Wanneer hy nie New York beskerm nie, hang hy saam met Gwen uit. Maar dié lewe word versteur toe ’n nuwe vyand, Electro, verskyn. Dié kan nie net elektrisit­eit beheer nie; hy is ook sterker as Spidey. Andrew Garfield (foto), Jamie Foxx en Emma Stone.

SONDAG 17 JUNIE 20:00 2014, 142 MIN, O13G

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa