Huisgenoot

KREEF

-

21 JUN – 21 JUL Dis ’n goeie week om op ’n nostalgier­eis te gaan. Jy wil dalk oor jou kinderjare besin, ou foto’s opdiep of jou geboortedo­rp herbesoek. Delf gerus in jou verlede, doen navorsing oor jou geslagsreg­ister of trek jou stamboom op. Jy kan dit ook oorweeg om jou memoires te skryf of staaltjies van die verlede vas te lê. GELUKKIGE NOMMERS 7, 25, 36, 22, 51, 52

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa