PREDIABETES: ’N WAARSKUWINGSTEKEN

Huisgenoot - - Raad -

Prediabetes is wan­neer jou bloed­sui­ker­vlak ho­ër as nor­maal is, maar nie hoog ge­noeg om as di­a­be­tes be­skou te word nie. Dit is ’n waarskuwingsteken dat jy ti­pe 2- di­a­be­tes kan kry as jy nie erns­ti­ge leef­styl aan­pas­sing smaak nie.

Dié toe­stand ont­wik­kel wan­neer jou lig­gaam suk­kel om in­su­lien te ge­bruik; dit word in­su­lien weer­stand i g hei d ge­noem.

In­su­lien weer­stand i g hei­den p re di­a­be­tes is nie ver­skil­len­de toe­stan­de nie; dit is ’n oor­saak en ge­volg. In­su­lien weer­stand i g hei d is die me­ga­nis­me waar­deur men­se prediabetes ont­wik­kel, ver­dui­de­lik dr. El­mo P­re­to­ri­us, ’n en­do­kri­no­loog van So­mer­set-Wes.

Die goeie nuus is dit is moont­lik om te ver­hoed dat prediabetes in ti­pe 2-di­a­be­tes ont­wik­kel.

Deur ge­son­de kos te eet, jou i­de­a­le ge­wig te be­reik en te be­hou en lig­gaam­lik ak­tief te wees kan jy jou bloed­glu­ko­se­vlak­ke tot op die nor­ma­le vlak help te­rug­bring.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.