DOEN DIT

Huisgenoot - - Raad -

Maak se­ker die nu­we lid­maat­skap be­gin die dag dat die oue ver­val. Stel vas of daar ’n ken­nis­ge­wing­tyd­perk is en ver­skaf die pre­sie­se da­tum waar­op jou lid­maat­skap moet ein­dig.

Ont­hou As jy by die­self­de fonds bly en net van voor­deel­plan ver­an­der, geld ’n wag­tyd­perk nie. Kyk dus eers of ’n an­der op­sie by jou hui­di­ge fonds jou nie be­ter pas nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.