SIT KÊRELS ADAM TAS

Huisgenoot - - Raad -

Die be­ken­de san­ger en lied­jie­skry­wer se ne­gen­de a­tel­jee­uit­rei­king is in die ken­mer­ken­de Tas­styl. Die 16 snit­te op hier­die al­bum is prop­vol sto­ries, hu­mor en nos­tal­gie. Die lied­jies wis­sel tus­sen kon­tem­po­rêr, lig­te rock, blu­es en folk. Die snit Vo­ël­ver­skrik­ker het die po­ten­si­aal om die ra­di­o­tref­fer van dié al­bum te word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.