TUISGEBAK BRIAN NIEUWOUDT & FRED RHEEDER

Huisgenoot - - Raad -

Met Brian op die kon­ser­ti­na en oom Fred op die ban­jo is dié boe­re­mu­siekal­bum ge­laai met pol­kas, wal­se en set­tees. Die 18 snit­te be­vat ver­wer­kings so­wel as nuut­skep­pings uit Brian se pen. Die volks­lied­jies Sui­ker­bos­sie en die Kal­fie­wals is ook in­ge­sluit. Dit is ti­pie­se bal­ke-toe-lek­ker­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.