JY KYK SAG JANNIE DU TOIT

Huisgenoot - - Raad -

Die eer­ste en­kel­snit van Jannie se al­bum Oes­jaar is ’n lief­des­bal­la­de met ’n folk­in­slag. Dié en­kel­snit sal be­slis ’n ra­di­o­tref­fer word en is ’n goeie ma­nier om sy vyf de­ka­des as A­fri­kaan­se san­ger te vier. Hy is ver­al be­kend vir tref­fers soos ’n Lied­jie vir Jou en Die Eg­go van Jou Oë. Jy Kyk Sag het die po­ten­si­aal om die­self­de pad te s­tap.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.