SO IS HUL­LE VER­MOOR

Huisgenoot - - Nuus -

Joy Boon­zai­er (63)

word op 26 Ju­lie 2012 in haar huis in ’n se­ku­ri­teits­kom­pleks in Cen­tu­ri­on met ’n mes dood­ge­steek.

Na­ta­cha BBur­ger (33),

Joy se buur­vrou, word in die­self­de voor­val ver­moor; sy is ook oor­val en met ’n mes dood­ge­steek.

Past. Re­gi­nald Ben­dixen (75)

word op 13 Au­gus­tus 2012 bui­te sy Ho­ney­dew-huis met ’n byl ge­kap en met ’n mes dood­ge­steek.

Mi­kei­la Va­len­ti­ne (25)

word op 4 Ok­to­ber 2012 in haar en haar man, Zak, se meent­huis in Ho­ney­dew met ’n mes dood­ge­steek.

Pe­ter Mey­er (52)

word op 27 No­vem­ber 2015 in sy spog­huis in Noord­heu­wel, Krugersdorp, met ’n mes dood­ge­steek.

Jo­an Mey­er (48),

Pe­ter se vrou, word saam met hom by hul huis in Krugersdorp ver­moor; sy is ook met ’n mes dood­ge­steek.

Ja­rod Jackson (41)

is op 16 De­sem­ber 2015 met 20 slaap­pil­le in vrug­te­sap be­dwelm, toe ver­wurg en daar­na in ’n mo­tor na­by Pe­trus S­teyn ver­brand.

G­len M­cG­re­gor (57),

’n be­las­ting­ad­vi­seur van Krugersdorp, word in Ja­nu­a­rie 2016 met ’n .22-re­wol­wer op sy hoe­we in Rand­fon­tein ge­skiet en daar­na ver­wurg.

An­tho­ny S­cho­le­field (64),

’n ver­se­ke­rings­ma­ke­laar van Krugersdorp, se lyk word op 10 Mei 2016 in die kat­te­bak van sy mo­tor aan­ge­tref. Hy is in Ma­rin­da S­teyn se woon­stel met ’n tou ver­wurg.

Ke­vin M­cAl­pi­ne (29),

ook ’n ver­se­ke­rings­ma­ke­laar, se lyk word op 26 Mei 2016 in sy mo­tor se kat­te­bak ge­kry na­dat hy ook in Ma­rin­da se woon­stel met ’n tou ver­wurg is.

Han­lé La­te­gan (52),

’n ei­en­doms­a­gent, se lyk word op 30 Mei 2016 by ’n stroom bui­te Rand­fon­tein ge­kry. Sy is ook in Ma­rin­da se woon­stel met ’n tou ver­wurg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.