HANDE

Huisgenoot - - Skoonheid -

Moe­nie jou hande ver­geet nie. Be­ne­wens jou ge­sig is dit een van die eer­ste plek­ke wat te­kens van ver­ou­de­ring weens son­ska­de kan toon.

An­ders as die res van jou lyf, wat jy met kle­re en hoe­de be­dek, is jou hande am­per al­tyd aan die son bloot­ge­stel.

’n Mens hou nie al­tyd re­ke­ning met hoe hard ons hande werk en die sterk che­mi­ka­lieë in hi­gi­ë­nie­se se­pe en wa­ter­lo­se hand­sa­ni­teer­ders nie. Dit al­les, die son in­kluis, kan ’n tol eis.

Kies han­dero­me met SBF en teen­ver­ou­de­rings­ei­en­skap­pe. Dit word ge­woon­lik so ge­for­mu­leer dat dit nie oor­blyf­sels laat of taai voel nie. Jy kan ook hand­skoe­ne en hand­be­han­de­lings ge­bruik wat die vel aan jou hande help voed en in­tens be­vog.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.