Ons nu­we

Huisgenoot - - Raad -

tyd­skrif Huis­ge­noot Di­a­be­tes is nou op die rak­ke. Dit be­vat die jong­ste in­lig­ting oor ti­pe 1- en ti­pe 2-di­a­be­tes, ver­ha­le oor men­se wat met dié siek­te leef as­ook 80 heer­li­ke di­a­be­tes­vrien­de­li­ke re­sep­te vir ont­byt, mid­dag- en aand­e­te en na­tuur­lik poe­ding – al­les deur di­eet­kun­di­ges goed­ge­keur. Die tyd­skrif is be­skik­baar in die han­del teen R49. Be­stel dit by 021-406-4962 of stuur ’n e-pos na koop@huis­ge­noot.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.