WEN SO PAMPERLANGPAKKETTE

Huisgenoot - - Blitsblokraaie -

’n Dis-C­hem S­kin S­tra­tegy Beau­ty Sa­lon­pak­ket ter waar­de van R1 700 word weg­ge­gee. Die pak­ket sluit in: ’n Bi­o­mag­ne­tic Mi­cro­der­ma­bra­ti­on and Soft La­ser Fa­ci­al ’n Vol­le­di­ge stel a­kriel­na­els met Ge­lish-na­e­laan­wen­ding Spa-pe­di­kuur Vol­lyf­mas­se­ring Jy sal ook Bi­oNi­ke-pro­duk­te ter waar­de van R2 500 uit die DEFENCE ELIXAGE-reeks ont­vang wat daar­op ge­mik is om ’n dow­we ge­laat, plooie en ver­lies van vel­digt­heid weens ver­ou­de­ring te be­stry. Die pro­duk­te sluit in: Elixage Sa­tin Day C­re­am Elixage Nig­ht C­re­am Elixage Se­rum Elixage Eye and Lip Balm

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.