BEHUISING

Huisgenoot - - Laerskool -

In­lig­ting oor woon­om­stan­dig­he­de gee ons in­sig oor ar­moe­de. Dit kan af­ge­lei word uit die stand van so­wat 14,5 mil­joen huis­hou­dings. Uit die sen­sus van 2011 blyk dit 77 uit 100 Suid-A­fri­ka­ners het for­me­le hui­se, 8 uit 100 woon in tra­di­si­o­ne­le ge­bie­de en am­per 14 uit 100 in in­for­me­le ne­der­set­tings.

By­na 1,3 mil­joen huis­hou­dings het nie ’n kraan in hul huis nie. Kan jy jou in­dink in hoe on­aan­ge­naam dit moet wees? Dit is dus ui­ters nood­saak­lik dat die re­ge­ring dié soort ba­sie­se diens­te aan al­le lands­bur­gers ger ver­skaf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.