Nog kyk­ge­not op die kas­sie

Huisgenoot - - Inhoud -

PLAT PLATOPDIEAARDE OP DIE AAR­DE

Hy’s ’n reg­te plat­jie tuis, sê El­don. “Ek bly maar ne­de­rig,” sê hy oor sy roem. Hy is ook ’n al­leen­lo­per. “Ek kon­sen­treer lie­wer nou op my loop­baan,” lag hy.

Wan­neer hy nie A­fri­kaan­se ro­mans lees of sy eie ver­hoog­stuk­ke skryf nie, is hy by die kerk doe­nig. “Ek be­speel die or­rel in die kerk en help soms as di­ri­gent vir die kerk se Son­dag­skool­koor.” Hy gaan hoor ge­reeld by ker­ke na­by hom of hul­le sy diens­te wil ge­bruik.

El­don sien eg­ter baie uit na sy toe­koms op te­le­vi­sie en hoop om meer te­a­ter­werk op A­fri­kaan­se fees­te te doen. KYKNET | OU­BOET & WORS, MAANDAE 20:00

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.