Ben­nie Oost­huy­zen is glo sy pen­si­oen kwyt ná ’n af­fair met ’n jon­ger vrou

Huisgenoot - - Gesels Saam -

Sy vrou, He­len, het be­sluit om hom nog ’n kans te gee. Ek is my hu­we­lik van 15 jaar kwyt weens my man se bui­te-eg­te­li­ke ver­hou­ding. Ben­nie gaan be­slis nie e­ni­ge sim­pa­tie by my kry nie.

M.S.

Ek voel niks vir hom nie en kry ook nie sy vrou jam­mer nie. Het sy dan nie ge­leer en ge­noeg seer­ge­kry nie? Sy vat hom te­rug om­dat sy lief is vir hom. Nee! Sy moes hom weg­ge­jaag het.

TILLA OBERHOLZER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.