Le­ser skryf oor haar skoon­ma wat al 19 jaar lank in haar hu­we­lik in­meng

Huisgenoot - - Gesels Saam -

Los jou kin­ders om hul eie hu­we­liks­pro­ble­me uit te pluis. Gee raad as jy ge­vra word. An­der­sins bly jy daar­uit. Kin­ders moet uit hul fou­te leer. Dis sy keu­se as hy by sy vrou wil bly.

CAROLINE DU PLESSIS

Ek het ook kwaai skoon­ou­ers. My man het vir sy ou­ers ge­sê as hul­le nie sy vrou aan­vaar nie, aan­vaar hul­le hom nie as hul kind nie; nog min­der hul klein­kin­ders. Toe skryf hul­le hom af.

L.G.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.